DIE LEÉ KAS
TWEEDUISEND EN SEWE
COBI TFJ BOSCH
die eerste soen
een en sewintig
ek wil jou net vir n dag skelmpies kidnap
jou weg neem van dit wat jou binner krap
en probeer verstaan waarom jy my in die gesig geklap
toe jy nes cinderella disappear het na die eerste son
ek wil vir jou wys wat dit beteken om lief te wees
en nie om te gee or ander behalwe jou eie gees
want tog is dit al wat jou laat eindeloos sweef
ek wil met jou roomys deel op n reenerige dag en raai prentjies teken die van pretend op jou rug
jou styf vashou as jy bang is in die donker nag
en sonder stop met jou oor onodige goed lag
ek wil al die aan jou gee net as ek mag
toe ek jou gesoen het was dit seer
dink nie eers die fairys wou ons keer
en nou wag ons vir n vol maan vir meer
en elke donderdag sal ek jou beter leer
ek wil weet van jou kinderdae geheime
die redes waarom jy bloos
en hoekom is jy soms broos
en as ek moet sal ek jou delf nes n goud myn
en jou enige tyd bel solank ek het sein
leer hoe jy jou koffie drink en as nie Hoekom
jou in die bed sit as jy te veel gedrink het
en die eerste wees wat jou wakker maak
ek wil al die aan jou gee net as ek mag
en in my diepste besef ek ek mag dalk wag
maar daarvoor het ek meer as oorgenoeg krag