DIE LEE KAS
TWEE DUISEND EN SEWE
COBI TFJ BOSCH
tweede oproep
vier en sewintig
dear matthew ek was so mal oor jou
ek besef nou dat jy in n ander verhouding was
ele tweede oproep was van onverwags
eit maak seer maar tog het die my snaaks genoeg gepas
ek was nie meer langer met iemand anders se las
sou dit tog anders gewees het as jou klere als gehang het in my kas
as ek vroeer geweet het sou ek so baie gegee het van myself
of so ek so baie onodige gevoelens wit jou probeer delf
jy het geweet wat om te gee. en wat om in te hou
die opwinding was present tot die laaste oproep
jy het my presies net daar gehou toegesoom in jou mou
en ask ek kon dink ek nie ek sou dit anders he al wil ek nou
dit was die van n perfect affair al was ek nie bewus
daar was geen dog oomblik dat ek its beters mis
jy het my sonder kennis daarvan liefdevol geflus
maar na die oproep was ek op die eerste bus
vieruur ongemaklik sit ek huilend langs die kus
akker boom blare het varander van kleur
jy het my ontwetend stukkend geskeur
tog was ek vrylik in die wind soon n vleur
en daar bo kon niemand my toe steur