COFFEE STAINS
TWEEDUISEND EN VIER
by Cobi tfj Bosch
kunswerk vangogh
drie en twintig
met jou donkerkuif en swart bandjies
vermaak jy my met min woorde
jou geen stresvolle gesiguitdrukking met
die warrel wind toekoms wat voor
jou le is vir my n insperasie in my kokon lewe
so sal ons kafien leters afsluk met
n menthol in on longe en
drome in ons harte
jou oe bedek met bril teen die waarheid
en jou aanwysings van rigting tydens
my taxi drive en min geduld
ons trippies na hatfield met twee onnodige
tolhek stoppen en die vroeg oggend mc donalds
die meisie met die spikkels en
die min sente in ons beursies
jou min woorde maar baie dade
verbaas my met elke ontmoeting
die petrol liggie wat brand
en die kilos nog so ver
en dan jou waarneming van die lewe
en die paaie waarop ons so baie struikel
es n kuns werk vangogh