DIE LEÉ KAS
TWEEDUISEND EN SEWE
COBI TFJ BOSCH
lost and found
twee en sewentig
ek wou die gedagte fotos van jou op die lughawe los
toe volg die woorde "please take all personal baggage with"
ek dog ek kon dit net ingee by lost and found maar die vrou met die rooi trui het net haar kop geskud
en my oog vang toe die ou man met n stukkende leer tas
en ek kon nie help wonder wat se stories dit kon vertel as
jy was toe ingepak in my hand luggage onwetend
sestien ur vlug kon en nie anders o moor jou te dink
jy het so diep in my hart ingesink
en saam jou het ek sonder stop geblink
mag ek nou alleen n glasie roon wyn skink
ek dit op ons twee se onbeplande liefde klink
van die ontmoeting by die corner bar
die laat aande stap onder die treinspoor bekommerde gesprekke dat ek jou gaan verloor die vroeg inkruip me n koppie koffie en chocolate bar
en laat le luister na mekaar se gedagtes oor teen oor
buckle your seatbelt liggie het gebrand
en al my drome het moeilik gestrand
wat ek was hier in n ander land
en net jou foto was styf in my hand